Personalised Songs

By Jannie Venter

Give a song to a loved one. We write personalised songs for special occasions such as birthdays, anniversaries, engagements, weddings, or the baptism/dedication of little ones.
Gee ’n liedjie vir ’n geliefde. Ons skryf persoonlike liedjies vir spesiale geleenthede soos verjaarsdae, herdenkings, verlowings, troues, of die inseëning/doop van ’n kleinding.
Only R1000 for a timeless gift

Order a Song





  • Select 1 or 2
  • Select 1

  • eg. funny stories, inside jokes, favourite things about them, advice for them, describe personality, favourite memories together, etc.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

About Jannie

English

Jannie is a born Namibian with a double qualification from Pretoria Technicon (in Horticulture and Education) behind his name. He has 20 years’ (and counting) experience as a teacher. His involvement with school choirs and productions, as well as serving on worship teams in various churches, sparked his love for songwriting. In 2000, he won Radiokansel’s songwriting competition, whereafter he produced two gospel albums. His love for children’s music gave birth to the company Besterklub.com, which entertains kids with fun and educational sing-and-play-along songs. Their first album won a SAMA award for best children’s album of the year in 2008. To date, they have produced six albums. Jannie’s latest passion is writing personal songs for individuals – ideal for special occasions such as birthdays, anniversaries, weddings, or the baptism/dedication of little ones. His happy place is behind his grand piano, getting lost in a new melody.

Afrikaans

Jannie is ‘n gebore Namibiër met ‘n dubbele kwalifikasie van Technikon Pretoria (in Tuinbou en Onderwys) agter sy naam. Hy is reeds 20 jaar in die onderwys, en dit is juis sy betrokkenheid by skoolkore en -produksies, asook by verskeie kerke se lof-en-aanbiddingspanne, waar sy liefde vir liedjieskryf begin het. In 2000 wen hy Radiokansel se liedjieskryfkompetisie en bring daarna twee gospelalbums uit: Reën, en U Liefde. Uit sy liefde vir kindermusiek is die besigheid Besterklub.com gebore, waardeur hy en sy vennote die kleinspan vermaak met prettige, opvoedkundige saamsing-en-speelliedjies. Hul eerste album ontvang ‘n SAMA-toekenning in 2008 vir die beste kinderalbum van die jaar. Besterklub het reeds ses kinderalbums geproduseer. Jannie se nuutste passie is om persoonlike liedjies (in Afrikaans of Engels) vir individue te skryf – ideaal vir spesiale geleenthede soos verjaarsdae, herdenkings, troues of die doop/inseëning van kleintjies. Om agter sy vleuelklavier in te skuif en weg te raak met ‘n nuwe melodie is sy plekkie in die son.